Tien wenke om 'n goeie student te wees
1. Jy moet altyd
bereid wees om te leer.
2. Wees betyds
vir alle klasse en verhoudings met klasmaats.
3. Studeer!
Studeer! Studeer! Elke dag as jy moet.
4. Beplan
vooruit wanneer jy take and toetse gaan doen.
5. Beloon
jouself na harde werk met onspanningstyd.
6. As jy nie
iets verstaan nie, moet nie bang wees om hulp te vra van vriende en onderwysers
nie.
7. Maak tyd vir
leer en sosiale afsprake apart van mekaar. Jy wil nie laer punte hê omdat jy ‘n
fliek gaan kyk het nie.
8. Wees aktief
en vra vrae deur die les sodat jy alles volledig verstaan.
9.
Maak opsommings van elke afdeling van die werk voor jy
aangaan met nuwe werk.
10. Hersien elke dag die werk wat in die klas behandel is. Lees die paar bladsye
aandagtig deur en maak notas.