O vrek, 'n nogge toets! Die toetse slaan my soos 'n pap
snoek tussen my oë. En om alles te kroon voel ek so toe soos 'n klei os se
agterste. "Dit gaan moeilik wees maar God is met my", sê ek vir
myself.
Wat gaan aan met my? Hoekom voel ek soe senuweeagtig? Dalk is dit die meisie oorkant
my met haar vreemde pienk hare wat my aanhoudend dophou, of dalk is dit die ou
vrou met lank geel naels wat baie hard bid in die saal. Ek weet nie waarom ek
soe voel nie, maar wat ek weet is dat ek voel asof die saal se dak op my
skouers gaan val soos 'n stormige winters dag teen die grond. O nee, hier kom
die vraestel papiere...
Kyk hoe hou almal vir my dop. Hoera! Maar dit voel vreeslik
lekker om die eerste persoon te wees wat klaar geskryf is en nogals met soe 'n
"swaar vraestel". Vir wat het ek my soe laat in doen deur
bekommerdnesse? Die toets was uitstekend en ek gaan slaag. Nou wag ons vir die
resultate en dan is ons deur.
Enkele opmerkings:
ReplyDelete1. 'n nogge - nog 'n
2. klei-os
3. soe - so
4. lank - lang
5. stormige - stormagtige
6. vraestel papiere - vraestel
7. bekommerdnesse - bekommernisse
7. swaar vraestel - moeilike vraestel
8.
Sjoe! Ek weet beslus hoe jy gevoel het. Moet jou nie bekommer nie, ek is seker ons almal voel so voor 'n belangrike toets, maar met harde werk en God se hulp sal ons goed slaag!
ReplyDelete