Wednesday, 25 September 2013

Opvoedkundige skryfstuk



Tien wenke om 'n goeie student te wees
1.      Jy moet altyd bereid wees om te leer.
2.      Wees betyds vir alle klasse en verhoudings met klasmaats.
3.      Studeer! Studeer! Studeer! Elke dag as jy moet.
4.      Beplan vooruit wanneer jy take and toetse gaan doen.
5.      Beloon jouself na harde werk met onspanningstyd.
6.      As jy nie iets verstaan nie, moet nie bang wees om hulp te vra van vriende en onderwysers nie.
7.      Maak tyd vir leer en sosiale afsprake apart van mekaar. Jy wil nie laer punte hê omdat jy ‘n fliek gaan kyk het nie.
8.      Wees aktief en vra vrae deur die les sodat jy alles volledig verstaan.
9.      Maak  opsommings van elke afdeling van die werk voor jy aangaan met nuwe werk.
10.  Hersien elke dag die werk wat in die klas behandel is. Lees die paar bladsye aandagtig deur en maak notas.

3 comments:

  1. Die wenke lyk baie behulpsaam op papier maar sal ek dit in die werklikheid kan toepas? Die ongeantwoorde vraag.

    ReplyDelete
  2. As alle studente tog maar dié raad sal volg ;-)

    Enkele opmerkings:

    1. take and toetse - en
    2. moet nie - moenie

    ReplyDelete
  3. Baie behulpsaam Mecaylin ek admireer jou begeerte om anders te help.

    ReplyDelete